Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4563212238959,"title":"Laura se Ster","handle":"laura-se-ster","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLaura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-09-18T14:22:06+02:00","created_at":"2020-09-18T14:22:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32064800718959,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Klaus Baumgart","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Laura se Ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":360,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475987","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6742748561519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":800,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726"},"aspect_ratio":0.75,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLaura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.\u003c\/span\u003e"}

Laura se Ster

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Klaus Baumgart

Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.