Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527793242223,"title":"Woord Elke dag, Die","handle":"woord-elke-dag-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIs jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eDIE WOORD ELKE DAG ...\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003esal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Die inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns! Elke dagstuk is propvol wonderlike beloftes uit die Woord. Op 'n praktiese manier leer jy ook hoe om Bybelse beginsels in jou eie lewe toe te pas sodat jy die regte besluite kan neem en die beloftes jou eie kan maak.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T10:19:38+02:00","created_at":"2020-08-25T10:19:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Dagstukkies","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969316864111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andries Enslin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Woord Elke dag, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":487,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432207915"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624206094447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.695,"height":400,"width":278,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578"},"aspect_ratio":0.695,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578","width":278}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIs jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eDIE WOORD ELKE DAG ...\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003esal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Die inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns! Elke dagstuk is propvol wonderlike beloftes uit die Woord. Op 'n praktiese manier leer jy ook hoe om Bybelse beginsels in jou eie lewe toe te pas sodat jy die regte besluite kan neem en die beloftes jou eie kan maak.\u003c\/p\u003e"}

Woord Elke dag, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Andries Enslin

Is jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.

 

DIE WOORD ELKE DAG ... sal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Die inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns! Elke dagstuk is propvol wonderlike beloftes uit die Woord. Op 'n praktiese manier leer jy ook hoe om Bybelse beginsels in jou eie lewe toe te pas sodat jy die regte besluite kan neem en die beloftes jou eie kan maak.

Related Products