Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461125304431,"title":"Liefde vir Bak, 'n","handle":"liefde-vir-bak-n","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e’n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd ’n vars nuwe uitkyk – in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweelmakrolletjies. Die boek dek ’n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs ’n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook ’n nuwe kinkel in die resep – soos om ’n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! ’n Liefde vir Bak is ’n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in ’n bobaas-bakker sal omskep!\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T12:02:19+02:00","created_at":"2020-05-19T12:03:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607900405871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sarah Dall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liefde vir Bak, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":875,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432302573","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirBak.jpg?v=1589882621"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirBak.jpg?v=1589882621","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218634264687,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.826,"height":407,"width":336,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirBak.jpg?v=1589882621"},"aspect_ratio":0.826,"height":407,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdevirBak.jpg?v=1589882621","width":336}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e’n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd ’n vars nuwe uitkyk – in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweelmakrolletjies. Die boek dek ’n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs ’n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook ’n nuwe kinkel in die resep – soos om ’n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! ’n Liefde vir Bak is ’n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in ’n bobaas-bakker sal omskep!\u003c\/span\u003e"}

Liefde vir Bak, 'n

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Sarah Dall

’n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd ’n vars nuwe uitkyk – in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweelmakrolletjies. Die boek dek ’n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs ’n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook ’n nuwe kinkel in die resep – soos om ’n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! ’n Liefde vir Bak is ’n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in ’n bobaas-bakker sal omskep!

Related Products