Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2182492881007,"title":"Waag met Krale en Meer","handle":"waag-met-krale-en-meer","description":"\u003cp\u003eDie titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T17:08:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468388528239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nancy Gardiner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waag met Krale en Meer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992594","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932025823343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Waag met Krale en Meer

Product Info
R 150.00
Maximum quantity available reached.
Author: Nancy Gardiner

Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.

Die stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.

 

Related Products