Free National Shipping on Orders over R500!

Products

Sort by:
Filter
Sold Out
Blomme Eenvoudig Pragtig

Soft Cover

R 90.00
{"id":2182482395247,"title":"Blomme Eenvoudig Pragtig","handle":"blomme-eenvoudig-pragtig","description":"\u003cp\u003eHierdie titel met sy foto's en idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word soos volg aangebied: Kitsrangskikkings wat binne enkele minute afgehandel word; maklike rangskikkings en rangskikkings met 'n bietjie meer om die lyf\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:05:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468302413935,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ansia Kohrs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Blomme Eenvoudig Pragtig","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992952","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blomme_Eenvoudig_Pragtig.jpg?v=1553439653"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blomme_Eenvoudig_Pragtig.jpg?v=1553439653","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932017336431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.743,"height":400,"width":297,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blomme_Eenvoudig_Pragtig.jpg?v=1553439653"},"aspect_ratio":0.743,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blomme_Eenvoudig_Pragtig.jpg?v=1553439653","width":297}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie titel met sy foto's en idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word soos volg aangebied: Kitsrangskikkings wat binne enkele minute afgehandel word; maklike rangskikkings en rangskikkings met 'n bietjie meer om die lyf\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Blomme Eenvoudig Pragtig

Blomme Eenvoudig Pragtig

R 90.00

Hierdie titel met sy foto's en idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word ...


More Info
{"id":3958230417519,"title":"Hekel Teelmotiewe met 'n verskil","handle":"hekel-teelmotiewe-met-n-verskil","description":"\u003cspan\u003eMotiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-30T15:29:45+02:00","created_at":"2019-08-14T18:39:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Adults","Afrikaans","Handwerk"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29496471552111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen Adendorff","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekel Teelmotiewe met 'n verskil","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":840,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175890","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekel_teelmotiewe.jpg?v=1565800809"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekel_teelmotiewe.jpg?v=1565800809","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2166567305327,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.875,"height":320,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekel_teelmotiewe.jpg?v=1565800809"},"aspect_ratio":0.875,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekel_teelmotiewe.jpg?v=1565800809","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eMotiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.\u003c\/span\u003e"}
Hekel Teelmotiewe met 'n verskil

Hekel Teelmotiewe met 'n verskil

R 80.00

Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.


More Info
Sold Out
{"id":2182942883951,"title":"Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke","handle":"idees-geskenke-idees-vir-handgemaakte-geskenke","description":"\u003cp\u003eMin dinge kom by 'n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek is 'n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so 'n geskenk is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit bevat meer as 100 idees vir handgemaakte geskenke, die mooiste toedraaiplanne, kaartjies wat by die pakkie pas. Al die patrone wat jy nodig het asook pragtige foto's van die eindproduk.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T09:07:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471757668463,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lindy Samery","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798159784","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Idees_Geskenke.jpg?v=1553498097"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Idees_Geskenke.jpg?v=1553498097","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932873236591,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.895,"height":400,"width":358,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Idees_Geskenke.jpg?v=1553498097"},"aspect_ratio":0.895,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Idees_Geskenke.jpg?v=1553498097","width":358}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMin dinge kom by 'n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek is 'n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so 'n geskenk is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit bevat meer as 100 idees vir handgemaakte geskenke, die mooiste toedraaiplanne, kaartjies wat by die pakkie pas. Al die patrone wat jy nodig het asook pragtige foto's van die eindproduk.\u003c\/p\u003e"}
Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke

Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke

R 90.00

Min dinge kom by 'n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek is 'n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so 'n geskenk is. Dit bevat meer as 100 idees vir handgemaakte geskenke, die mooiste toedraaiplanne, kaartjies wat by die pakkie pas. Al die patron...


More Info
Sold Out
Juwele - in 'n Japtrap

Soft Cover

R 90.00
{"id":2182480035951,"title":"Juwele - in 'n Japtrap","handle":"juwele-in-n-japtrap","description":"\u003cp\u003eKralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, meestal perels en kristal; funky viltjuwele - vinnig en maklik; veelstringhalssnoere in vele kombinasies; armbande vir elke smaak; oorbelle vir elke geleentheid; juwele met koord en knope en veel meer. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings word vergesel van lyntekeninge waar nodig, en daar is 'n pragfoto van elke voltooide item.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T15:59:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468294025327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fransie Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Juwele - in 'n Japtrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992884","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1931988402287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":500,"width":374,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061"},"aspect_ratio":0.748,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061","width":374}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, meestal perels en kristal; funky viltjuwele - vinnig en maklik; veelstringhalssnoere in vele kombinasies; armbande vir elke smaak; oorbelle vir elke geleentheid; juwele met koord en knope en veel meer. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings word vergesel van lyntekeninge waar nodig, en daar is 'n pragfoto van elke voltooide item.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Juwele  - in 'n Japtrap

Juwele - in 'n Japtrap

R 90.00

Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word. Daar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, m...


More Info
Knoopwerk vir Kralejuwele

Soft Cover

R 90.00 R 150.00
{"id":2182483345519,"title":"Knoopwerk vir Kralejuwele","handle":"knoopwerk-vir-kralejuwele","description":"\u003cp\u003eKoordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:09:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468309393519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Suzen Milodot","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Knoopwerk vir Kralejuwele","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920268299","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932000886895,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.784,"height":250,"width":196,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932"},"aspect_ratio":0.784,"height":250,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/img_9781920268299.jpg?v=1553436932","width":196}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKoordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Knoopwerk vir Kralejuwele

Knoopwerk vir Kralejuwele

R 90.00 R 150.00

Koordknoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaalkrale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koordknoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste. As jy eers die tegnieke onder die knie het, besluit jy self hoe eenvoudig of ingewikkeld jy jou ontwerpe wil maak. Jy het geen spesiale vaardighede of toerus...


More Info
Sold Out
Nog Juwele - in 'n Japtrap

Soft Cover

R 90.00
{"id":2182440452207,"title":"Nog Juwele - in 'n Japtrap","handle":"nog-juwele-in-n-japtrap","description":"\u003cp\u003eHierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T12:04:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20467885604975,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fransie Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Nog Juwele - in 'n Japtrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920268510","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1931986993263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Nog Juwele  - in 'n Japtrap

Nog Juwele - in 'n Japtrap

R 90.00

Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne min...


More Info
Rede vir Rose, 'n

Soft Cover

R 90.00 R 150.00
{"id":2182485475439,"title":"Rede vir Rose, 'n","handle":"n-rede-vir-rose","description":"\u003cp\u003eRose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:25:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468327186543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nancy Gardiner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rede vir Rose, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992402","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932006850671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eRose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e"}
Rede vir Rose, 'n

Rede vir Rose, 'n

R 90.00 R 150.00

Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enig...


More Info
Waag met Krale en Meer

Soft Cover

R 80.00 R 150.00
{"id":2182492881007,"title":"Waag met Krale en Meer","handle":"waag-met-krale-en-meer","description":"\u003cp\u003eDie titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T17:08:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468388528239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nancy Gardiner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waag met Krale en Meer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992594","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932025823343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Waag_met_Krale_en_Meer.jpg?v=1553440197","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stap-vir-stap foto's en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot 'n ongewone kraleweeftou met 'n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Waag met Krale en Meer

Waag met Krale en Meer

R 80.00 R 150.00

Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep - of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie...


More Info
Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk, 'n

Soft Cover

R 90.00 R 150.00
{"id":2182481346671,"title":"Wonderwereld vir Lintborduur \u0026 Stumpwerk, 'n","handle":"n-wonderwereld-vir-lintborduur-stumpwerk","description":"\u003cp\u003eIn elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld heen, verskeie vir die eerste keer in hierdie gedaante - iets na elkeen se smaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke element word stap vir stap met duidelike foto's verduidelik, en daar is genoeg verskeidenheid vir beginners sowel as meer gevorderde borddurders. Jy kan die hele monsterlap borduur, of slegs een paneel vir 'n kleiner projek. Jy kan ook net een element van 'n paneel (soos 'n onweerstaanbare skoenlapper of 'n bossie Engelse Blouklokkies) kies om by jou eie ontwerp in te sluit.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:02:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468298219631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Di van Niekerk","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wonderwereld vir Lintborduur \u0026 Stumpwerk, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992495","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lintborduur_Stumpwerk.jpg?v=1553436269"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lintborduur_Stumpwerk.jpg?v=1553436269","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1931996430447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.753,"height":259,"width":195,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lintborduur_Stumpwerk.jpg?v=1553436269"},"aspect_ratio":0.753,"height":259,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lintborduur_Stumpwerk.jpg?v=1553436269","width":195}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld heen, verskeie vir die eerste keer in hierdie gedaante - iets na elkeen se smaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke element word stap vir stap met duidelike foto's verduidelik, en daar is genoeg verskeidenheid vir beginners sowel as meer gevorderde borddurders. Jy kan die hele monsterlap borduur, of slegs een paneel vir 'n kleiner projek. Jy kan ook net een element van 'n paneel (soos 'n onweerstaanbare skoenlapper of 'n bossie Engelse Blouklokkies) kies om by jou eie ontwerp in te sluit.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e"}
Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk, 'n

Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk, 'n

R 90.00 R 150.00

In elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld ...


More Info