Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2182440452207,"title":"Nog Juwele - in 'n Japtrap","handle":"nog-juwele-in-n-japtrap","description":"\u003cp\u003eHierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T12:04:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20467885604975,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fransie Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Nog Juwele - in 'n Japtrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920268510","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1931986993263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Nog Juwele - in 'n Japtrap

Product Info
R 150.00
Maximum quantity available reached.
Author: Fransie Snyman

Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.