Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208808140911,"title":"Slym Boek","handle":"slym","description":"\u003cspan\u003eMeer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAl die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto’s verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret. So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAl die slymresepte in die boek is boraksvry.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T06:45:26+02:00","created_at":"2019-04-28T06:45:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655712927855,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lapa","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Slym Boek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":234,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384499"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Slym_boek.jpg?v=1556426838"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Slym_boek.jpg?v=1556426838","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973361279087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Slym_boek.jpg?v=1569314052"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Slym_boek.jpg?v=1569314052","width":299}],"content":"\u003cspan\u003eMeer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAl die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto’s verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret. So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAl die slymresepte in die boek is boraksvry.\u003c\/p\u003e"}

Slym Boek

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lapa

Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy ... slym!

 

Rek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, maklik bekombare en veilige alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym!

Al die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto’s verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret. So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym!

Al die slymresepte in die boek is boraksvry.

Related Products