Free National Shipping on Orders over R500!

Products

Sort by:
Filter
Sold Out
{"id":4505216319599,"title":"Zackie Mostert en die super-stinkbom","handle":"zackie-mostert-en-die-super-stinkbom","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was ’n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende – en hulle kry ’n plan om Anton ’n les te leer ... ’n Baie STINK plan!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-08T16:46:16+02:00","created_at":"2020-07-08T16:46:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31848308277359,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Zackie Mostert en die super-stinkbom","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383669","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6463070011503,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.64,"height":400,"width":256,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602"},"aspect_ratio":0.64,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendiesuper-stinkbom.jpg?v=1594219602","width":256}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was ’n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende – en hulle kry ’n plan om Anton ’n les te leer ... ’n Baie STINK plan!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert en die super-stinkbom

Zackie Mostert en die super-stinkbom

R 100.00

Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop!  Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg.  En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd ...


More Info
{"id":4505149636719,"title":"Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag","handle":"zackie-mostert-en-die-vreeslike-verjaardag","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n baie spesiale partytjie. Dit gaan ’n groot verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou – en hy gaan seker maak daar is niemand by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis oorlog!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-08T14:43:32+02:00","created_at":"2020-07-08T14:43:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847957954671,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373905","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendievreeslikeverjaardag.jpg?v=1594212248"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendievreeslikeverjaardag.jpg?v=1594212248","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462587732079,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendievreeslikeverjaardag.jpg?v=1594212248"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZackieMostertendievreeslikeverjaardag.jpg?v=1594212248","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n baie spesiale partytjie. Dit gaan ’n groot verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou – en hy gaan seker maak daar is niemand by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis oorlog!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag

Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag

R 100.00

Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n baie spesiale partytjie. Dit gaan ’n groot verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou – en hy gaan seker maak daar is niemand by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis oorlog!


More Info
Sold Out
{"id":4505217466479,"title":"Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies","handle":"zackie-mostert-en-die-wriemelende-wurmkoekies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf ... oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-08T16:49:44+02:00","created_at":"2020-07-08T16:49:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31848312143983,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799363043","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6463091933295,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Zackiemostertendiewriemelendewurmkoekies.jpg?v=1594219847","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf ... oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies

Zackie Mostert en die wriemelende Wurmkoekies

R 100.00

Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf ... oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou ...


More Info