Products
Darcy Dolphin and the Best Birthday Ever!
R 65.00
Clarice Bean meets Finding Dory in this laugh-out-loud diary set under the sea! Darcy Dolphin and friends are back for some more underwater adventures! In the third book of the series Darcy joins the Sea Trouts, whose motto is 'Lend a Fin'. But Darcy's attempts to be helpful don't exactly go swimmingly... and soon there's chaos at the pet exer...
Darcy Dolphin is a Little bit Magic!
R 65.00
Clarice Bean meets Finding Dory in this laugh-out-loud diary set under the sea! Join Darcy Dolphin and friends for some underwater adventures! In the second book of the series, Darcy makes a new friend. But there's something fishy about Coral Crab... Meanwhile on the reef, a pebble-collecting craze hits the school and Darcy needs a little bit of...
Darcy Dolphin: Fintastic Diary
R 65.00
Darcy might be a dolphin, but her daily life at school and home will be incredibly relatable to primary school children. The book contains three stories: 'The Perfect Pet', 'My Dream Role' and 'The Rumbling Reef Mystery'. All three stories are nicely paced and told through diary entries over the course of a week. Darcy encounters a lot of mishap...
Daredevil's Guide to Outer Space
R 80.00
A humorous, educational adventure, with fascinating insights into our solar system Following The Daredevil's Guide to Dangerous Places, our intrepid adventurers Eddie and Junko explore our Solar System and beyond in their awesomely futuristic spaceship. Kids will touch down on Venus, take a selfie with a Martian rover, fly through Saturn's rings...
David Walliams: Aaklige Ant Alberta
R 295.00
Stella Saxby is die enigste erfgenaam van die Saxby-landgoed. Maar aaklige ant Alberta en haar reuse-uil sal enigiets doen om dit by haar af te vat. Gelukkig het Stella ’n geheime – en effens spokerige – wapen…
Dawid en die baie groot reus
R 35.00
Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is! Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en l...
Diere Hotel: 3-in-1
R 170.00
Drie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel!Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Troeteldiereliefhebbers is versot op die tweeling Liela en Dirkie se avonture in die Dierehotel! In elke boek maak ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die ...
Diereland
R 200.00
Pragtige stories vir voorlees en selflees uit die verhaleskat van Helena Lochner. Al ooit gewonder hoekom 'n papegaai alles nasê, waar die sprinkane horinkies gekry het en hoekom akkedis 'n nuwe stertjie kry as hy sy ou een verloor? Dis maar 'n paar van die interessante stories wat jy in Diereland sal hoor!
Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien
R 125.00
Die vierde en laaste boek in die reeks. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp...Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is.
Dingesfabriek: Jannus en Kriek onder die see
R 125.00
Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . 8-10 jaar. Die keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Sui...
Dingesfabriek: Jannus en Kriek op die Maan
R 125.00
Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in 'n groot stad. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy n...
Dinosaurs (Level 1)
R 50.00
Dinosaurs tells you all you need to know about these fascinating prehistoric animals. Bursting with fast facts and stunning images, this exciting reader will help you to learn more about these creatures from the past. Includes diagrams and fascinating facts. A go-to guide with everything you need to know.
Dinowêreld Omnibus 2
R 165.00
Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit? Johan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop, beland hulle in ’n wêreld vol regte, lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat, Wanna, beleef die twee seuns allerlei asemrowende – maar ook gevaarlike – oertyd-avonture! Die...
Dirty Bertie - Aliens!
R 45.00
Join Bertie in Aliens! his 26th adventure, as he prepares for an alien invasion, has a go at bird watching and tries to improve his school report! Dirty Bertie is a hugely popular series created by award-winning illustrator, David Roberts (Tyrannosaurus Drip, The Wind in the Willows, The Troll, Eddie Dickens Trilogy). With each hilarious story ...
Dirty Bertie - Bogeys!
R 45.00
Join Bertie in three brand new stories, Bogeys!, Magic! and Potty!, as he tries to stop picking his nose, gets more than he bargained for with a magic trick and drives a museum potty on a school outing!
Dirty Bertie - Crackers!
R 45.00
Meet Dirty Bertie - a boy with nose-pickingly disgusting habits! He's the world's grubbiest trouble-magnet and he's full to bursting with madcap plans and crazy ideas. Join Bertie for three comically chaotic Christmas stories as he makes his very own Christmas crackers, performs in the school nativity play and has to dress up as an elf to help ...