Products
Allamapstieks
R 50.00
In Allamapstieks kan jy iets van alles kry. -Grappe -Rympies -‘n Kortverhaal -Speletjies -Raaisels -En illustrasies wat ingekleur kan word Hierdie boek gaan saam met die boek Allegaartjie, maar kan ook op sy eie gelees word. Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!
Allegaartjie
R 50.00
In Allegaartjie kan jy iets van alles kry. -Grappe -Rympies -‘n Kortverhaal -Speletjies -Raaisels -En illustrasies wat ingekleur kan word Hierdie boek gaan saam met die boek Allamapstieks, maar kan ook op sy eie gelees word. Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!
Grap Gat
R 190.00
Verbeel jou ’n wêreld waar niks meer snaaks is nie ... Niemand lag nie. Daar is geen grappies nie, geen humor nie, niks. Net vervelige gesprekke en suur, ernstige mense. Dis ’n probleem. Veral as jy ’n grapkas is soos Jakes. Maar wat steel mense se humor? Of eerder, wie steel dit? Beste vriende Jakes, Bekka en Albert vermoed die superslinkse en ...