Products
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18: LeeKoppie
R 180.00
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin. Maar toe Greg besef hy sal na ’n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy ’n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit wo...
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 19: Kookpot
R 180.00
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is. Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aa...
Dagboek Van N Wimpy Kid 20: Pretploert
R 195.00
Greg Heffley Verpes Verrassings Veral Op Sy Verjaardag. Maar Hy Sou Hom Nooit Die Skokkende Planne Kon Verbeel Wat Sy Gesin Hierdie Jaar vir Hom in Gedagte Het Nie.