Products
{"id":8252644130988,"title":"Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus","handle":"die-seerowers-4-die-seerowers-en-kaptein-rufus-rottus","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak – teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester egter weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy 'n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda, Basjan en die Van der Branders hulle kan red?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is die vierde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T15:37:25+02:00","created_at":"2025-06-02T15:37:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","jonny duddle","Kinders"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44451341238444,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jonny Duddle","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798183925","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/73479.png?v=1748871346"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/73479.png?v=1748871346","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31181437599916,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.756,"height":661,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/73479.png?v=1748871346"},"aspect_ratio":0.756,"height":661,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/73479.png?v=1748871346","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak – teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester egter weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy 'n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda, Basjan en die Van der Branders hulle kan red?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is die vierde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus
R 195.00
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak – teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester egter weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy...