Products
Ek Bid Vir Jou
R 120.00
Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kun...
Ek en my ouma
R 140.00
Spesiale avonture saam met ’n spesiale ouma! Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag! Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma ...
Ek en Prins Donkerkuif
R 60.00
Lehandi trek saam met haar ouers van die platteland af Pretoria toe nadat haar pa 'n buite-egtelike verhouding gehad het. Maar die nuwe skool is aaklig en haar droom om gewild te word sodat sy 'n kerel kan kry is by die drein af. Al is sy later bekend as Carla Pieterse se vriendin, is dit nie genoeg om Frans Bruwer se hart te verower nie. En a...
Ek is DAPPER
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is die beste
R 160.00
Hond is lief vir sy vriende. Hy dink hulle is fantasties. Maar hy dink ook hy is die beste, en hy hou nie op om hulle te vertel nie. So wat gebeur toe sy vriende besluit om hom ’n les te leer deur hom te wys waarin hulle die beste is? Die skrywer vertel: "Die idee vir hierdie boek het by my ontstaan nadat ek 'n tenniswedstryd gewen het. Ek het d...
Ek is GAAF
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is GELUKKIG
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is KALM
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek kan nou Lees: Avontuurstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met avontuurstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit.
Ek kan nou Lees: Betowerende Kortverhale
R 90.00
Hierdie pragtige, geillustreerde boek met oulike kortverhale, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories sal u kind se woordeskat uitbrei.
Ek kan nou Lees: Dierestories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met dierestories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Oulike Kortverhale
R 90.00
Hierdie pragtige boek met oulike kortverhale daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Plaasstories
R 70.00
Hierdie pragtige boek met plaasstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Prinsesstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met prinsesstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit.
Ek kan nou Lees: Slaaptydstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met oulike slaaptydstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Sprokies
R 90.00
Hierdie pragtige boek met sprokiess daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "