Products
Kom Ons Leer: Voertuie
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Woorde
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom ons speel
R 160.00
Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.Die boek is propvol diverse karakters in trots Suid-Afrikaanse omgewings, en moedig kinders aan om hul eie stories op te maak, hulself uit te daag om nuwe speletjies baas te raak en hope pret saam met hul m...
Kom ons wees kreatief! Kreatiewe aktiwiteite vir Meisies
R 60.00
Hierdie aktiwiteitsboek is propvol prettige aktiwiteite
Kom Speel & Leer Bybel
R 80.00
Klim binne in die Bybel saam met Sammy en Amy! Kom speel en leer terwyl jy elkeen van jou gunsteling Bybelstories ervaar asof jy self deel is van die avontuur! Jy kan selfs vir Mamma en Pappa en Ouma en oupa saamnooi!
KOMBO: Minireeks Voorlees boekies
R 60.00
Bevorder en ontwikkel leesvaardighede. Bevorder limguistiese leer deur storievertelling en deur die lees van kinderboeke gepas vir die leesouderdom. Wissel leestempo en volume tydens lees - lees soms vinnig, en soms stadig, soms sag en soms hard - en lees met gevoel. Beskikbaar as 'n pakket: Die Gemmerbroodmannetjie Die Drie Rammetjies Rof Di...
KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7 (3de uitgawe)
R 370.00
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opge- stel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. •Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings...
KomInPas met Afrikaans: Huistaal
R 340.00
Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. • Afdeling A is ? chronologi...
Kondensmelk
R 160.00
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van ...
Koshuiskoffie
R 150.00
Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe gaan. 'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool. En dit beteken natuurlik: 1. Geen ouens nie. 2. 'n Koshuis. Superhipermegagross. 3. Sakke vol grys skoolklere. 4. 'n Spul lelike beddegoed vi...
Kreatiewe Kuns met Toiletrolle (Boek 1)
R 100.00
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!
Kreatiewe Kuns met Toiletrolle (Boek 2)
R 100.00
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!
Kriewel en knor: Rympies propvol aksie
R 70.00
Die rympies in hierdie boek is vol dinge wat jy kan doen en geluide wat jy kan maak! Julia Donaldson is wêreldbekend as skrywer van topverkoperboeke soos The Gruffalo. Hierdie bundel aksierympies is vet pret! Lees dit hardop voor en voer die aksies uit Die rympies in hierdie boek is vol dinge wat jy kan doen en geluide wat jy kan maak!
Krimpvarkies, Die: Drukkies
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie ... hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!
Krimpvarkies: Skoenlappers
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder ’n blaar. Wat is dit?
Krimpvarkies: Te warm vir Spring!
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling-springspeletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ’n manier vind om koel te bly én te spring?