Free National Shipping on Orders over R500!

Products

Sort by:
Filter
{"id":7207169097900,"title":"Vinnig \u0026 maklik: Soet Skywe en Koekies","handle":"vinnig-maklik-soet-skywe-en-koekies","description":"Robyn martin se gebruikersvriendelike benadering tot kosmaak sal jou help om in 'n japtrap en met die minimum heerlike, opwindende kos voor te sit. Haar resepte is spesiaal ontwerp vir bedrywige kokke, en die alternatiewe bestandele en nuttige wenke sal jou hope tyd spaar. \u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection id=\"wrapper\"\u003e\n\u003cdiv class=\"container\"\u003e\n\u003cdiv id=\"content-wrapper\"\u003e\n\u003csection id=\"main\" itemtype=\"https:\/\/schema.org\/Product\" itemscope=\"\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-md-6\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-information\"\u003e\n\u003cdiv class=\"tabs\"\u003e\n\u003cdiv id=\"tab-content\" class=\"tab-content\"\u003e\n\u003cdiv role=\"tabpanel\" id=\"description\" class=\"tab-pane fade in active\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-description\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003cfooter id=\"footer\"\u003e\n\u003cdiv class=\"container\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"block_newsletter col-lg-8 col-md-12 col-sm-12\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/footer\u003e","published_at":"2022-03-08T11:39:34+02:00","created_at":"2022-03-08T11:39:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","On Sale","Volwasse"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41312404471980,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vinnig \u0026 maklik: Soet Skywe en Koekies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781868063543","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnigenmakliksoetskyweenkoekies.heic?v=1646732491"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnigenmakliksoetskyweenkoekies.heic?v=1646732491","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24472730435756,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.73,"height":3283,"width":2395,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnigenmakliksoetskyweenkoekies.heic?v=1646732491"},"aspect_ratio":0.73,"height":3283,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vinnigenmakliksoetskyweenkoekies.heic?v=1646732491","width":2395}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Robyn martin se gebruikersvriendelike benadering tot kosmaak sal jou help om in 'n japtrap en met die minimum heerlike, opwindende kos voor te sit. Haar resepte is spesiaal ontwerp vir bedrywige kokke, en die alternatiewe bestandele en nuttige wenke sal jou hope tyd spaar. \u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection id=\"wrapper\"\u003e\n\u003cdiv class=\"container\"\u003e\n\u003cdiv id=\"content-wrapper\"\u003e\n\u003csection id=\"main\" itemtype=\"https:\/\/schema.org\/Product\" itemscope=\"\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-md-6\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-information\"\u003e\n\u003cdiv class=\"tabs\"\u003e\n\u003cdiv id=\"tab-content\" class=\"tab-content\"\u003e\n\u003cdiv role=\"tabpanel\" id=\"description\" class=\"tab-pane fade in active\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-description\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003cfooter id=\"footer\"\u003e\n\u003cdiv class=\"container\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"block_newsletter col-lg-8 col-md-12 col-sm-12\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/footer\u003e"}
Vinnig & maklik: Soet Skywe en Koekies

Vinnig & maklik: Soet Skywe en Koekies

R 40.00

Robyn martin se gebruikersvriendelike benadering tot kosmaak sal jou help om in 'n japtrap en met die minimum heerlike, opwindende kos voor te sit. Haar resepte is spesiaal ontwerp vir bedrywige kokke, en die alternatiewe bestandele en nuttige wenke sal jou hope tyd spaar. 


More Info
VLEIS: Die omvattende Gids

Soft Cover

R 450.00
{"id":7027537707180,"title":"VLEIS: Die omvattende Gids","handle":"vleis-die-omvattende-gids","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVleis: Die Omvattende Gids\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met ’n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker – alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspieël op elke bladsy van hierdie boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-10-15T09:23:34+02:00","created_at":"2021-10-15T09:23:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","NB","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":45000,"price_min":45000,"price_max":45000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40703796183212,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annelien Pienaar","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"VLEIS: Die omvattende Gids","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":45000,"weight":877,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798179355","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vleis.jpg?v=1634282657"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vleis.jpg?v=1634282657","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":22979475964076,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vleis.jpg?v=1634282657"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vleis.jpg?v=1634282657","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVleis: Die Omvattende Gids\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met ’n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker – alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspieël op elke bladsy van hierdie boek.\u003c\/p\u003e"}
VLEIS: Die omvattende Gids

VLEIS: Die omvattende Gids

R 450.00

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons. Vleis: Die Omvattende Gids is ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien i...


More Info
{"id":4524944523375,"title":"Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters","handle":"volgehoue-energie-vir-glutenvrye-eters","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVolgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003eis die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gebruik van GI help aansienlik om:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003emoegheid te voorkom\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehonger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esportsprestasie te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etrigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T15:06:18+02:00","created_at":"2020-08-17T15:06:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956467449967,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Liesbet Delport \u0026 Sharon Alderson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":460,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624048275","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604914786415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.788,"height":400,"width":315,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688"},"aspect_ratio":0.788,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688","width":315}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVolgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003eis die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gebruik van GI help aansienlik om:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003emoegheid te voorkom\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehonger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esportsprestasie te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etrigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters

Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters

R 90.00

Volgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters is die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonl...


More Info
Sold Out
Volgehoue Energie vir Kinders

Soft Cover

R 80.00
{"id":1787395178607,"title":"Volgehoue Energie vir Kinders","handle":"volgehoue-energie-vir-kinders","description":"\u003cp\u003eKinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om - energievlakke te volhou; ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou; gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:26+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500334703,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gabi Steenkamp en Tanzia Merlin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Volgehoue Energie vir Kinders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":207,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624043607","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309856530543,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om - energievlakke te volhou; ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou; gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit.\u003c\/p\u003e"}
Volgehoue Energie vir Kinders

Volgehoue Energie vir Kinders

R 80.00

Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer. Die wye verskeidenheid resepte bevat tipie...


More Info
{"id":6854578765996,"title":"Volledige Swangerskap Kookboek","handle":"volledige-swangerskap-kookboek","description":"Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapbookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is 'n kenner op die gebeid van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die boek, maak sy dit maklik om reg te eet.","published_at":"2021-07-30T10:14:28+02:00","created_at":"2021-07-30T10:14:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40203953504428,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fiona Wilcock","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volledige Swangerskap Kookboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799337716","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21904631038124,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.787,"height":3097,"width":2437,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869"},"aspect_ratio":0.787,"height":3097,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869","width":2437}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapbookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is 'n kenner op die gebeid van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die boek, maak sy dit maklik om reg te eet."}
Volledige Swangerskap Kookboek

Volledige Swangerskap Kookboek

R 70.00

Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapbookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is 'n kenner op die gebeid van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die b...


More Info
Weber Braaibybel

Hard Cover

R 450.00
{"id":7258980712620,"title":"Weber Braaibybel","handle":"weber-braaibybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as die\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003ete soek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2022-04-22T11:21:51+02:00","created_at":"2022-04-22T11:21:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Penguin","Volwasse"],"price":45000,"price_min":45000,"price_max":45000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41510582943916,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jamie Purviance","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Weber Braaibybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":45000,"weight":1590,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432304089","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24838767181996,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as die\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003ete soek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Weber Braaibybel

Weber Braaibybel

R 450.00

Weber Braai Bybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.   Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkie...


More Info
Weber se Beste Braaiboek

Hard Cover

R 430.00
{"id":7258981400748,"title":"Weber se Beste Braaiboek","handle":"weber-se-beste-braaiboek","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wêreld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en ’n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou Weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e Vir nuwe braaiers verskaf die Inleiding kundige advies om die vier T’s (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om ’n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto’s om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in Texas-Styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2022-04-22T11:25:54+02:00","created_at":"2022-04-22T11:25:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":43000,"price_min":43000,"price_max":43000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41510586515628,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jamie Purviance","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Weber se Beste Braaiboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":43000,"weight":1640,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432310301","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Webersebestebraaiboek.jpg?v=1650619773"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Webersebestebraaiboek.jpg?v=1650619773","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24838787006636,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.781,"height":512,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Webersebestebraaiboek.jpg?v=1650619773"},"aspect_ratio":0.781,"height":512,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Webersebestebraaiboek.jpg?v=1650619773","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wêreld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en ’n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou Weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e Vir nuwe braaiers verskaf die Inleiding kundige advies om die vier T’s (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om ’n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto’s om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in Texas-Styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Weber se Beste Braaiboek

Weber se Beste Braaiboek

R 430.00

Weber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wêreld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en ’n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. S...


More Info
Weg! Platteland Seisoenskos

Soft Cover

R 120.00
{"id":7210740514988,"title":"Weg! Platteland Seisoenskos","handle":"weg-platteland-seisoenskos","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eAlle goeie kos begin by vars bestanddele en\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eSeisoenskos\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003ewas jou hoe om van lente, somer, herfs, en ja, ook winter, 'n okkasie te maak. Ruim tyd in om kos te maak en dit aan tafel met spesiale mense te geniet. 90 resepte - van voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte, bykosse, nageregte, gebak en drankies - maak dit maklik om die oorvloed van elke seisoen te geniet.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-03-11T15:39:20+02:00","created_at":"2022-03-11T15:39:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","NB","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41325754450092,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Weg! Platteland","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Weg! Platteland Seisoenskos","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798177337","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seisoenskos.jpg?v=1647006067"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seisoenskos.jpg?v=1647006067","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24493628096684,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.741,"height":675,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seisoenskos.jpg?v=1647006067"},"aspect_ratio":0.741,"height":675,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Seisoenskos.jpg?v=1647006067","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eAlle goeie kos begin by vars bestanddele en\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eSeisoenskos\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003ewas jou hoe om van lente, somer, herfs, en ja, ook winter, 'n okkasie te maak. Ruim tyd in om kos te maak en dit aan tafel met spesiale mense te geniet. 90 resepte - van voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte, bykosse, nageregte, gebak en drankies - maak dit maklik om die oorvloed van elke seisoen te geniet.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Weg! Platteland Seisoenskos

Weg! Platteland Seisoenskos

R 120.00

Alle goeie kos begin by vars bestanddele en Seisoenskos was jou hoe om van lente, somer, herfs, en ja, ook winter, 'n okkasie te maak. Ruim tyd in om kos te maak en dit aan tafel met spesiale mense te geniet. 90 resepte - van voorgeregte, brood en happies, hoofgeregte, bykosse, nageregte, gebak en drankies - maak dit maklik om die oorvlo...


More Info