Products
{"id":8267262066860,"title":"Onthou jy nog?","handle":"onthou-jy-nog","description":"\u003cp\u003eToe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003e’\u003c\/i\u003e\u003cstrong\u003en Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T16:14:11+02:00","created_at":"2025-06-23T16:14:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Laura Bednarski","Michael Engler"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510675599532,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Michael Engler","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Onthou jy nog?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446897","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/4940292213.jpg?v=1750687921"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/4940292213.jpg?v=1750687921","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285685780652,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.774,"height":1700,"width":1315,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/4940292213.jpg?v=1750687921"},"aspect_ratio":0.774,"height":1700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/4940292213.jpg?v=1750687921","width":1315}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eToe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003e’\u003c\/i\u003e\u003cstrong\u003en Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e"}

Onthou jy nog?
R 150.00
Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer. Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind d...