Products
Soek in die boek: Plaasdiere
R 175.00
Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek in die boek: Troeteldiere
R 175.00
Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunstelingtroeteldiere. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy te soek en 'n drahandvatsel vir klein handjies, is hierdie lieflike kartonboek perfek vir kleuters wat aan die beweeg is.
Soek in die boek: Wilde diere
R 175.00
Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek vir Henna Hen: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud soek Otjie Ot na Henna Hen. Lig die flappies en help vir Otjie Ot om haar te kry.
Soek-Soek Inkleurboek: Diere
R 40.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat 'n kroon dra. Kom kuier ...
Soek-Soek Inkleurboek: In Feetjieland
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van karakters uit feetjieland. Van ’n fee wat in ’n seepborrel woon tot ’n towenaar wat sy hoed ver...
Soek-Soek Inkleurboek: Op die Plaas
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van oulike plaasdiere. Van varkies wat snork tot snaakse voelverskrikkers en oulike kuikens. Kinder...
Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger...
Speel Speel Dokterstas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit ‘n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel Speel Nutsman
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel Speel: Brandweerbeampte
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is! 3+
Speel Speel: Ruimtevaarder
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle ruimtevaarders is! 3+
Speel Speel: Vlieënier
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle n Vlieenier is! 3+
Speel-speel: Onderwyser
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle onderwysers is! 3+
Speel-Speel: Op die Plaas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.Die tas sluit 'n boek en plaasstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel-speel: Prinses Partytjie
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel. Pas die 14 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy prinses-prinses speel daarmee. Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 14 l...