Products
Woordsoek Jaar 3: Boek 1
R 35.00
6009653401602
Woordsoek Jaar 3: Boek 2
R 35.00
Elke legkaart / raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.
Woordsoek Jaar 3: Boek 3
R 35.00
Elke legkaart / raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.
You are Loved
R 160.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal o...
Z is vir Zackie (Boekpak 1) 5 in 1
R 310.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend,...
Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1
R 310.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vri...
Zane en Zenobia: Lees en Inkleurboek
R 20.00
Zane en Zenobia is 'n prettige, bekostigbare lees-en-inkleurboek vir kleuters. Woorde wat deur sketse vervang is, maak die kleuter deel van die leesproses en die oulike prentjies om in te kleur, help om kleuters besig te hou.
Zok
R 190.00
Zok is 'n ywerige drakie. Maar hy is ook 'n ongeluksvoel wat in bome vasvlieg en sy eie vlerk aan die brand steek....
Zok en die vlieende Dokters
R 190.00
Ontmoet die vlieende dokters wat kwale reg kan maak: 'n Ridder en 'n Prinses en Zok - die dapper draak! Die drietal dokters vlieg oor die platteland en help meerminne, leeus en eenhorings, maar sal hulle 'n koning se lewe kan red?