Free National Shipping on Orders over R500!

Products

Sort by:
Filter
{"id":8267271733420,"title":"Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!","handle":"lotta-se-lewe-14-red-die-eekhorings","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLotta is só opgewonde! \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eDis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003enuwe klasonderwyser. \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eHulle huiswerk is om ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003evideokanaal \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eop die internet te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het nou haar eie TV-program waarop sy allerhande produkte uittoets (\u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003eSANDRA SE WÊRELD \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eop kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003ePRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003ekanaal is ongelukkig nie so gewild nie. So hulle gaan nie meer sosialemediasterre word nie, maar eerder betoog om diere te beskerm. Hulle is mos mal oor diere! \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T16:46:27+02:00","created_at":"2025-06-23T16:46:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Human\u0026Rousseau","Kinders","NB","Pantermuller Kohl"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510701420716,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Pantermuller Kohl","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798183970","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/82070.png?v=1750689847"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/82070.png?v=1750689847","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285746794668,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":769,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/82070.png?v=1750689847"},"aspect_ratio":0.65,"height":769,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/82070.png?v=1750689847","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLotta is só opgewonde! \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eDis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003enuwe klasonderwyser. \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eHulle huiswerk is om ’n \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003evideokanaal \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eop die internet te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het nou haar eie TV-program waarop sy allerhande produkte uittoets (\u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003eSANDRA SE WÊRELD \u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eop kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se \u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003ePRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003ekanaal is ongelukkig nie so gewild nie. So hulle gaan nie meer sosialemediasterre word nie, maar eerder betoog om diere te beskerm. Hulle is mos mal oor diere! \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

R 195.00

Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser. Hulle huiswerk is om ’n videokanaal op die internet te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het nou haar eie TV-program waarop sy allerhande produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-...


More Info