Products
Asemrowende Dinosourusse Klankboek
R 250.00
Leer alles oor interessante dinosourusse in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dinosourusgeluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie boek perfek om prehistoriese lande te verken.
Baba Diertjies Klankboek
R 250.00
Leer alles oor baba diertjies in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dieregeluide en maklik om te gebruik sleutels.
By die Dieretuin Klankboek
R 250.00
Brul! Knaag! Trompetter! leer alles oor diere met hierdie raserige feit-gevulde boek. Met 10 prettige klanke en maklik-om-te-gebruik gevormde sleutels, is hierdie boek die perfekte manier om die diereyk te ontdek.
Diere Stories
R 120.00
Help eekhoring om sy verlore net te kry, ontmoet klein Frederikkie, die voëltjie wat nie kan sing nie en hardloop sakresies en trek tou saam met al die plaasdiere op die plaaswerg tydens hul sportdag.
Jesus Liedjies (met CD)
R 145.00
Boek met CD en bladmusiek. 'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou bekendes soos 'Laat on skyn vir Jesus' en 'As Hy weer kom' as nuwer gunstelinge soos 'Stapsoldaatjie'. Dikwels besef 'n mens eers later in jou lewe watter kosbare riglyne Christelike liedjies in jou wordingsjare gele...
Raserige Plaas! Klankboek
R 250.00
Moee! Blêr! Runnik! Leer alles omtrent plaasdiere met hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met 10 dieregeluide en maklik om te gebruik gevromde sleutels, is hierdie boek die perfekte manier om die lewe op die plaas te verken!
Rympieland met CD
R 145.00
Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van 'n tradisie. Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.Boonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik, dat as jy begin met 'eendjies...
Slaaptyd Stories
R 120.00
Trek saam met Bennie Beertjie sy towerpajamas aan en word 'n dapper seerower. Ontmoet die onnutsige Evert, die eekhorinkie wat nie wou gaan slaap nie en troos die liewe klein muisie as ys vir die eerste keer by Oupa en Ouma gaan oorslaap en 'n bietjie hartseer is.
Stories vir 1 Jariges (Nuwe Uitgawe)
R 120.00
Dis storietyd! Hierdie oulike stories is spesiaal vir eenjariges geskryf! Baljaar in die park saam met al jou dieremaats, speel wegkruipertjie saam met twee koalabeertjies en ontmoet vir Bonnie, 'n liewe, klein hasie. Die boek bevat 5 oorspronklike stories om te geniet!
Stories vir 2 Jariges (Nuwe Uitgawe)
R 120.00
Dis storietyd! Hierdie oulike stories is spesiaal vir tweejariges geskryf. Jasper ontdek hoe lekker dit by die see is en die diere hou 'n heerlike piekniek in die natuur. Die speelgoed klim elke aand uit die speelgoedkis om in die maanlig te gaan baljaar! Die boek bevat 5 oorspronklike stories om te geniet en saam te ervaar.
Stories vir 3 Jariges (Nuwe Uitgawe)
R 120.00
Dis storietyd! Hierdie oulike stories is spesiaal vir driejariges geskryf. Ontmoet die maats by die kleuterskool en ontdek nuwe avonture in die ruimte. Kyk wie leer vir Bella hoe om te ballet. Die boek bevat 5 oorspronklike stories om saam met jou kind te lees en te geniet.
Stories vir 4 Jariges (Nuwe Uitgawe)
R 120.00
Hierdie vyf stories is spesiaal vir vierjariges geskryf. Ontmoet die oulike karakters en deel in hulle pret! Lees waaroor Sally so moedeloos raak en baljaar saam met die vrolike maats in die reën. Heerlike leesgenot om saam met jou kind te lees en te geniet!
Vrolike liedjies volume 1 (met CD)
R 145.00
Boek met CD en bladmusiek. Vrolike liedjies, boek en CD, is 'n klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van "Bobbejaan klim die berg" tot "So ry die trein", "Suikerbossie" en "Vat jou goed en trek, Ferreira"
Vrolike liedjies volume 2 (met CD)
R 145.00
Boek met CD en bladmusiekVrolike liedjies Volume 1 het soos soetkoek verkoop. Daarom is Vrolike Liedjies Volume 2 nou beskikbaar met nog ou bekendes soos Die blink vosperd, Dis heerlike lente, Solank as die rietjie Die genot wat hierdie tradisionele liedjies gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleentheid nie. Sing hulle by die huis, op pad êr...
Vyf Minute Stories vir 1 Jariges
R 120.00
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 1 jariges geskryf is. Ontmoet 'n hondjie wat mal daaroor is om kiekeboe te speel, 'n paar skattige bere en vele meer oulike karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.
Vyf Minute Stories vir 2 Jariges
R 120.00
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 2 jariges geskryf is. Ontmoet vir Bennie wat badtyd haat, Leila wat alls in die natuur wil help en vele meer interessante karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.