Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3970211315823,"title":"101 Lawwe Grappe","handle":"101-lawwe-grappe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBaba-erdvarkies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en het vier wiele?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlop-klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie’s daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is vier lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Diere-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Pouse-grappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T13:53:28+02:00","created_at":"2019-09-05T13:53:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":6500,"price_min":6500,"price_max":6500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543404601455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Lawwe Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6500,"weight":440,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389609","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_Lawwe_Grappe.jpg?v=1567684430"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_Lawwe_Grappe.jpg?v=1567684430","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2193825759343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.638,"height":517,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_Lawwe_Grappe.jpg?v=1567684430"},"aspect_ratio":0.638,"height":517,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_Lawwe_Grappe.jpg?v=1567684430","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBaba-erdvarkies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en het vier wiele?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlop-klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie’s daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is vier lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Diere-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Pouse-grappe\u003c\/p\u003e"}

101 Lawwe Grappe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!

Wat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?

’n Suurlemoen sonder brieke

Wat is die beste manier om ’n apie te vang?

Klim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.

Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?

Baba-erdvarkies

Wat is geel en het vier wiele?

’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.

Klop-klop.

Wie’s daar?

’n Bazoeka.

’n Bazoeka wie?

’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!

Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks:

- 101 Diere-grappe

- 101 Klop-klop-grappe

- 101 Lawwe-grappe

- 101 Pouse-grappe

Related Products