Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208802603119,"title":"Aksieheld Austin - Operasie Sabotasie","handle":"aksieheld-austin-operasie-sabotasie","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eLigte, kamera, aksie! Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in ’n fliek losslaan. Dit is immers nie sommer enige rol nie – hy speel die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse! Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eEn as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees ... Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in ’n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-28T06:08:06+02:00","created_at":"2019-04-28T06:08:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655666233455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aksieheld Austin - Operasie Sabotasie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":92,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799366327","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Operasie_Sabotasie.jpg?v=1556424643"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Operasie_Sabotasie.jpg?v=1556424643","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973354168431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":260,"width":208,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Operasie_Sabotasie.jpg?v=1556424643"},"aspect_ratio":0.8,"height":260,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Operasie_Sabotasie.jpg?v=1556424643","width":208}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eLigte, kamera, aksie! Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in ’n fliek losslaan. Dit is immers nie sommer enige rol nie – hy speel die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse! Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eEn as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees ... Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in ’n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Aksieheld Austin - Operasie Sabotasie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Ligte, kamera, aksie! Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in ’n fliek losslaan. Dit is immers nie sommer enige rol nie – hy speel die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse! Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar.
En as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees ... Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in ’n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Related Products