Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4556377784431,"title":"Aktiwiteitsboek en Pen: Maak reg vir Skool","handle":"aktiwiteitsboek-en-pen-maak-reg-vir-skool","description":"\u003cp\u003eHierdie boeke is vir kinders van drie jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVernuwing, kreatiwiteit en hulbronontwikkeling, wat fundamenteel in die ontwikkeling van elke kind is, is deurgaans kenmerkend van hierdie uitstekende produk wat tot ure van genotvolle en prettige plesier gaan lei! \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-09-07T12:29:06+02:00","created_at":"2020-09-07T12:29:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteit","Kinders","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":2000,"price_min":2000,"price_max":2000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32030590009455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Educat","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Aktiwiteitsboek en Pen: Maak reg vir Skool","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":2000,"weight":155,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431300679","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaakregvirSkool.jpg?v=1599474545"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaakregvirSkool.jpg?v=1599474545","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6705186242671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":2016,"width":1512,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaakregvirSkool.jpg?v=1599474545"},"aspect_ratio":0.75,"height":2016,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaakregvirSkool.jpg?v=1599474545","width":1512}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie boeke is vir kinders van drie jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVernuwing, kreatiwiteit en hulbronontwikkeling, wat fundamenteel in die ontwikkeling van elke kind is, is deurgaans kenmerkend van hierdie uitstekende produk wat tot ure van genotvolle en prettige plesier gaan lei! \u003c\/p\u003e"}

Aktiwiteitsboek en Pen: Maak reg vir Skool

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Educat

Hierdie boeke is vir kinders van drie jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. 

 

Die produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê. 

 

Vernuwing, kreatiwiteit en hulbronontwikkeling, wat fundamenteel in die ontwikkeling van elke kind is, is deurgaans kenmerkend van hierdie uitstekende produk wat tot ure van genotvolle en prettige plesier gaan lei!