Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4524955566191,"title":"Al die Meisies hou van Divan Louw","handle":"al-die-meisies-hou-van-divan-louw","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te se Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis waar, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit se byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit se ook niks oor die kleur van sy oe nie – geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit se geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie... \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEk ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van 'n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om ’n paar probleme op te los...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T15:51:09+02:00","created_at":"2020-08-17T15:51:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956546191471,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tania Brink","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Al die Meisies hou van Divan Louw","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":151,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799354959","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AldiemeisieshouvanDivanLouw.jpg?v=1597672383"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AldiemeisieshouvanDivanLouw.jpg?v=1597672383","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604961153135,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AldiemeisieshouvanDivanLouw.jpg?v=1597672383"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AldiemeisieshouvanDivanLouw.jpg?v=1597672383","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te se Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis waar, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit se byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit se ook niks oor die kleur van sy oe nie – geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit se geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie... \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEk ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van 'n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om ’n paar probleme op te los...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Al die Meisies hou van Divan Louw

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tania Brink

Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te se Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis waar, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit se byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit se ook niks oor die kleur van sy oe nie – geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit se geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie...

Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van 'n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om ’n paar probleme op te los...