Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527852126319,"title":"Altyd die verkeerde Man","handle":"altyd-die-verkeerde-man","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEbbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om 'n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Ebbie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring. Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Ebbie aangetrokke tot hom.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T13:54:17+02:00","created_at":"2020-08-25T13:54:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Volwasse"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969539915887,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elsa Hamersma","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Altyd die verkeerde Man","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":174,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624047889","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AltyddieverkeerdeMan.jpg?v=1598356605"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AltyddieverkeerdeMan.jpg?v=1598356605","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624836485231,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.693,"height":3553,"width":2464,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AltyddieverkeerdeMan.jpg?v=1598356605"},"aspect_ratio":0.693,"height":3553,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AltyddieverkeerdeMan.jpg?v=1598356605","width":2464}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEbbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om 'n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Ebbie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring. Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Ebbie aangetrokke tot hom.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Altyd die verkeerde Man

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Elsa Hamersma

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om 'n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Ebbie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring. Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Ebbie aangetrokke tot hom.