Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8267184013484,"title":"As 'n Olifant op jou Val","handle":"as-n-olifant-op-jou-val","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T13:48:46+02:00","created_at":"2025-06-23T13:48:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510318592172,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"As 'n Olifant op jou Val","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":25,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779990822","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285097136300,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.639,"height":662,"width":423,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268"},"aspect_ratio":0.639,"height":662,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268","width":423}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

As 'n Olifant op jou Val

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!

Related Products