Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7083567153324,"title":"Asterix: Asterix by die Olimpiese Spele","handle":"asterix-asterix-by-die-olimpiese-spele","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAsterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-23T10:04:33+02:00","created_at":"2021-11-23T10:04:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850197282988,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"R. Goschinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Asterix: Asterix by die Olimpiese Spele","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485300854","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixbydieOlimpieseSpele.jpg?v=1637654702"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixbydieOlimpieseSpele.jpg?v=1637654702","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482672840876,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixbydieOlimpieseSpele.jpg?v=1637654702"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixbydieOlimpieseSpele.jpg?v=1637654702","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAsterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}

Asterix: Asterix by die Olimpiese Spele

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: R. Goschinny

Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?

Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.