Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7083568038060,"title":"Asterix: Asterix in Spanje","handle":"asterix-asterix-in-spanje","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-23T10:05:34+02:00","created_at":"2021-11-23T10:05:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850198298796,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"R. Goschinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Asterix: Asterix in Spanje","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485306085","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixinSpanje.jpg?v=1637654769"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixinSpanje.jpg?v=1637654769","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482681163948,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixinSpanje.jpg?v=1637654769"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AsterixinSpanje.jpg?v=1637654769","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Asterix: Asterix in Spanje

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: R. Goschinny

Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.