Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4571893203055,"title":"Baba se eerste woorde","handle":"baba-se-eerste-woorde","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKleure\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto’s van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook ’n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWilde diere\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eStel jou baba aan die vriendelike diere in hierdie prettige kartonboek bekend. Van leeuwelpies tot olifante en sjimpansees, is daar foto’s van verskillende diere op elke bladsy, en eenvoudige vrae om te lees en te deel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePlaasdiere\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto’s en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWoorde\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan speelgoed tot kos tot diere – stel jou baba bekend aan ’n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met ’n groot, kleurvolle foto en ’n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-10-08T15:00:01+02:00","created_at":"2020-10-06T12:45:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":10500,"price_min":10500,"price_max":10500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114893127791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lapa Uitgewers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Baba se eerste woorde","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10500,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384000","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Babaseeerstewoorde.jpg?v=1601981150"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Babaseeerstewoorde.jpg?v=1601981150","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789742723183,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.997,"height":2126,"width":2120,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Babaseeerstewoorde.jpg?v=1601981150"},"aspect_ratio":0.997,"height":2126,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Babaseeerstewoorde.jpg?v=1601981150","width":2120}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKleure\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto’s van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook ’n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWilde diere\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eStel jou baba aan die vriendelike diere in hierdie prettige kartonboek bekend. Van leeuwelpies tot olifante en sjimpansees, is daar foto’s van verskillende diere op elke bladsy, en eenvoudige vrae om te lees en te deel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePlaasdiere\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto’s en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWoorde\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan speelgoed tot kos tot diere – stel jou baba bekend aan ’n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met ’n groot, kleurvolle foto en ’n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Baba se eerste woorde

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lapa Uitgewers

Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.

Kleure
Leer meer oor kleure met hierdie pragtige kartonboekie vol helder kleurfoto’s van alledaagse dinge. Dié interaktiewe bevat ook ’n spieëltjie waarin babas hulself kan sien.

Wilde diere
Stel jou baba aan die vriendelike diere in hierdie prettige kartonboek bekend. Van leeuwelpies tot olifante en sjimpansees, is daar foto’s van verskillende diere op elke bladsy, en eenvoudige vrae om te lees en te deel.

Plaasdiere
’n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto’s en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.

Woorde
Van speelgoed tot kos tot diere – stel jou baba bekend aan ’n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met ’n groot, kleurvolle foto en ’n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken. 

Related Products