Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6565861949612,"title":"Bastian Blom en die pratende portret 2e Uitgawe","handle":"bastian-blom-en-die-pratende-portret-nuwe-uitgawe","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eBastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBastian versamel graag vreemde goed, soos: alstande; ou brille; posseels met vlermuise op (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seels met vlermuise op nie.); skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.); porselein-uile; en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-13T10:49:51+02:00","created_at":"2021-03-13T09:29:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39338350444716,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bastian Blom en die pratende portret 2e Uitgawe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":129,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799398762","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BastinaBlomendiepratendeportret.jpg?v=1615620579"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BastinaBlomendiepratendeportret.jpg?v=1615620579","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20330845733036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BastinaBlomendiepratendeportret.jpg?v=1615620579"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BastinaBlomendiepratendeportret.jpg?v=1615620579","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eBastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBastian versamel graag vreemde goed, soos: alstande; ou brille; posseels met vlermuise op (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seels met vlermuise op nie.); skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.); porselein-uile; en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Bastian Blom en die pratende portret 2e Uitgawe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.

Bastian versamel graag vreemde goed, soos: alstande; ou brille; posseels met vlermuise op (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seels met vlermuise op nie.); skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.); porselein-uile; en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!

Related Products