Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4506561577071,"title":"Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie","handle":"bennie-boekwurm-se-tonnelhuisie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eElke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-10T10:55:06+02:00","created_at":"2020-07-10T10:55:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31858855968879,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175470","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurm.jpg?v=1594371307"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurm.jpg?v=1594371307","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6472120172655,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.801,"height":624,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurm.jpg?v=1594371307"},"aspect_ratio":0.801,"height":624,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurm.jpg?v=1594371307","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eElke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.\u003c\/span\u003e"}

Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Louise Smit

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.

Related Products