Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6733133545644,"title":"Bianca se Briljante Biblioteekdag","handle":"bianca-se-briljante-biblioteekdag","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring. Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak. ’n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ’n oulike “boek-binne-’n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-06-03T09:19:21+02:00","created_at":"2021-06-03T09:18:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39851906269356,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Joseph Coelho","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Bianca se Briljante Biblioteekdag","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799391077","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Biancasebriljantebiblioteekdag.jpg?v=1622704732"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Biancasebriljantebiblioteekdag.jpg?v=1622704732","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21199712583852,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.858,"height":812,"width":697,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Biancasebriljantebiblioteekdag.jpg?v=1622704732"},"aspect_ratio":0.858,"height":812,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Biancasebriljantebiblioteekdag.jpg?v=1622704732","width":697}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring. Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak. ’n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ’n oulike “boek-binne-’n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!\u003c\/span\u003e"}

Bianca se Briljante Biblioteekdag

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Joseph Coelho

Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring. Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak. ’n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ’n oulike “boek-binne-’n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!