Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7641539969196,"title":"Boekwinkel Tussen die Wolke","handle":"boekwinkel-tussen-die-wolke","description":"\u003cp\u003eWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:05:23+02:00","created_at":"2023-06-15T12:05:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609640177836,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boekwinkel Tussen die Wolke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250783","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249374654636,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":529,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534"},"aspect_ratio":0.662,"height":529,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag\u003c\/p\u003e"}

Boekwinkel Tussen die Wolke

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.

Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag

Related Products