Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7086064599212,"title":"Boomhuis met 65 Vloere, Die","handle":"boomhuis-met-65-vloere-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-description\"\u003e\n\u003cdiv itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: ’n kamer vol ontploffende oogballe, ’n suigstokkiewinkel, ’n dryfsandput, ’n mierplaas, en ’n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), ’n tydmasjien ... en Boom-TV: ’n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOns vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags ’n besoek aflê om inspeksie te doen. En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-25T10:38:55+02:00","created_at":"2021-11-25T10:38:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40857003655340,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 65 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":300,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311928","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet65Vloere.jpg?v=1637829554"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet65Vloere.jpg?v=1637829554","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23507675742380,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":400,"width":263,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet65Vloere.jpg?v=1637829554"},"aspect_ratio":0.658,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet65Vloere.jpg?v=1637829554","width":263}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-description\"\u003e\n\u003cdiv itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: ’n kamer vol ontploffende oogballe, ’n suigstokkiewinkel, ’n dryfsandput, ’n mierplaas, en ’n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), ’n tydmasjien ... en Boom-TV: ’n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOns vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags ’n besoek aflê om inspeksie te doen. En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Boomhuis met 65 Vloere, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Andy Griffiths

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: ’n kamer vol ontploffende oogballe, ’n suigstokkiewinkel, ’n dryfsandput, ’n mierplaas, en ’n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), ’n tydmasjien ... en Boom-TV: ’n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories!


Ons vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags ’n besoek aflê om inspeksie te doen. En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!

Related Products