Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505057984623,"title":"Christine le Roux: Keur 2","handle":"christine-le-roux-keur-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn Verborge liefde sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ’n huwelik in naam he, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in Liefdesvallei. Laetitia Jonker bevind haarself in ’n onverwagse en ongemaklike situasie in Uitdraai na Ukuthula. In ’n Hele nuwe mens word Madie dringend uitgeroep om na ’n baba om te sien. Jacques en Kirsten trou na ses weke in? Tot in ewigheid? Maar was dit die regte besluit?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T11:43:31+02:00","created_at":"2020-07-08T11:43:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847609991279,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christine le Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Christine le Roux: Keur 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":495,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798174701","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ChristineleRouxKeur2.jpg?v=1594201411"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ChristineleRouxKeur2.jpg?v=1594201411","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6461982539887,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":777,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ChristineleRouxKeur2.jpg?v=1594201411"},"aspect_ratio":0.644,"height":777,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ChristineleRouxKeur2.jpg?v=1594201411","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn Verborge liefde sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ’n huwelik in naam he, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in Liefdesvallei. Laetitia Jonker bevind haarself in ’n onverwagse en ongemaklike situasie in Uitdraai na Ukuthula. In ’n Hele nuwe mens word Madie dringend uitgeroep om na ’n baba om te sien. Jacques en Kirsten trou na ses weke in? Tot in ewigheid? Maar was dit die regte besluit?\u003c\/span\u003e"}

Christine le Roux: Keur 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Christine le Roux

In Verborge liefde sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ’n huwelik in naam he, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in Liefdesvallei. Laetitia Jonker bevind haarself in ’n onverwagse en ongemaklike situasie in Uitdraai na Ukuthula. In ’n Hele nuwe mens word Madie dringend uitgeroep om na ’n baba om te sien. Jacques en Kirsten trou na ses weke in? Tot in ewigheid? Maar was dit die regte besluit?