Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7716156145836,"title":"Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank","handle":"copy-of-riek-en-niek","description":"\u003cp\u003eDie skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRiek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRiek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNiek gaan almal laat SKATER van die lag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja ’n les te leer?\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-10-21T12:00:40+02:00","created_at":"2023-10-21T12:00:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806773448876,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776252633","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776252633.webp?v=1697882507"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776252633.webp?v=1697882507","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573760094380,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.684,"height":395,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776252633.webp?v=1697882507"},"aspect_ratio":0.684,"height":395,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776252633.webp?v=1697882507","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRiek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRiek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNiek gaan almal laat SKATER van die lag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja ’n les te leer?\u003c\/p\u003e"}

Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn!

Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.

Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.

Niek gaan almal laat SKATER van die lag.

Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen.

Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie.

Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk … en vir Nanja ’n les te leer?

Related Products