Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669017534575,"title":"Otters, Die (2): se Koshuisstreke","handle":"die-otters-se-koshuisstreke","description":"Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – is nou heeltemal tuis in graadgagt en in die koshuis van Hoërskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters ’n groep is om mee rekening te hou. As hulle nie ’n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom ’n plek in die eerstekrieketspan oop. Buks is die een wat ’n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos ’n wafferse held die skone Helene red van verdrinking.\n\u003cp\u003eToe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek. Die probleem is net: Dit is ’n geharde bende wat nie sal skroom om te kry wat hulle wil hê nie. Kan die Otters regtig hierdie hardebaard-boewe aanvat?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:52+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417672761455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Otters, Die (2): se Koshuisstreke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193805","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_se_kuisstreke_2.jpg?v=1538809882"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_se_kuisstreke_2.jpg?v=1538809882","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082594459759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_se_kuisstreke_2.jpg?v=1538809882"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_se_kuisstreke_2.jpg?v=1538809882","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – is nou heeltemal tuis in graadgagt en in die koshuis van Hoërskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters ’n groep is om mee rekening te hou. As hulle nie ’n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom ’n plek in die eerstekrieketspan oop. Buks is die een wat ’n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos ’n wafferse held die skone Helene red van verdrinking.\n\u003cp\u003eToe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek. Die probleem is net: Dit is ’n geharde bende wat nie sal skroom om te kry wat hulle wil hê nie. Kan die Otters regtig hierdie hardebaard-boewe aanvat?\u003c\/p\u003e"}

Otters, Die (2): se Koshuisstreke

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – is nou heeltemal tuis in graadgagt en in die koshuis van Hoërskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters ’n groep is om mee rekening te hou. As hulle nie ’n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom ’n plek in die eerstekrieketspan oop. Buks is die een wat ’n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos ’n wafferse held die skone Helene red van verdrinking.

Toe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek. Die probleem is net: Dit is ’n geharde bende wat nie sal skroom om te kry wat hulle wil hê nie. Kan die Otters regtig hierdie hardebaard-boewe aanvat?