Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4524936069231,"title":"Prins se naam is Knietjies, Die","handle":"die-prins-se-naam-is-knietjies","description":"\u003cp\u003eKnietjies, die Kameelperdjie het lank voordat hy gebore is, al geskop asof hy vir Bafana Bafana sokker speel. Maar sy mamma, Salomi, het die Groot Moeg gehad. Sy sou hom nooit kon leer skop of sweef nie. Sy moes eenkant wei.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp 'n dag, het Lua, die byvretervoeltjie, Salomi na 'n plek gelei waar sy en Knietjies veilig sou wees teen leeus en roofdiere. Lua het gedink Salomi en Knietjies gaan mooi by 'n trop aan die Ander Kant inpas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe hoor sy wat Salomi besluit het. Dit was die moeilikste besluit wat Salomi nog ooit geneem het. Maar dit was so reg. Vir die res van hulle lewe sou Salomi, Knietjies en Merryl - die Drie kameelperde in die aangrypende storie - weet dat Salomi reg besluit het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSalomi is 'n anderste kameelperd. En die storie is net soos sy: dit is 'n anderste storie. Wanneer mense - ook grootmense- dit klaar gelees het, begin hulle daaroor praat.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T14:41:53+02:00","created_at":"2020-08-17T14:41:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6","Picture Flats"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956424294511,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Beatrice Pringle \u0026 Maretha Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Prins se naam is Knietjies, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":230,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780620559645","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinssenaamisKnietjies.jpg?v=1597668787"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinssenaamisKnietjies.jpg?v=1597668787","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604892700783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.631,"height":3390,"width":2140,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinssenaamisKnietjies.jpg?v=1597668787"},"aspect_ratio":0.631,"height":3390,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinssenaamisKnietjies.jpg?v=1597668787","width":2140}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKnietjies, die Kameelperdjie het lank voordat hy gebore is, al geskop asof hy vir Bafana Bafana sokker speel. Maar sy mamma, Salomi, het die Groot Moeg gehad. Sy sou hom nooit kon leer skop of sweef nie. Sy moes eenkant wei.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp 'n dag, het Lua, die byvretervoeltjie, Salomi na 'n plek gelei waar sy en Knietjies veilig sou wees teen leeus en roofdiere. Lua het gedink Salomi en Knietjies gaan mooi by 'n trop aan die Ander Kant inpas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe hoor sy wat Salomi besluit het. Dit was die moeilikste besluit wat Salomi nog ooit geneem het. Maar dit was so reg. Vir die res van hulle lewe sou Salomi, Knietjies en Merryl - die Drie kameelperde in die aangrypende storie - weet dat Salomi reg besluit het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSalomi is 'n anderste kameelperd. En die storie is net soos sy: dit is 'n anderste storie. Wanneer mense - ook grootmense- dit klaar gelees het, begin hulle daaroor praat.\u003c\/p\u003e"}

Prins se naam is Knietjies, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Beatrice Pringle & Maretha Maartens

Knietjies, die Kameelperdjie het lank voordat hy gebore is, al geskop asof hy vir Bafana Bafana sokker speel. Maar sy mamma, Salomi, het die Groot Moeg gehad. Sy sou hom nooit kon leer skop of sweef nie. Sy moes eenkant wei.

Op 'n dag, het Lua, die byvretervoeltjie, Salomi na 'n plek gelei waar sy en Knietjies veilig sou wees teen leeus en roofdiere. Lua het gedink Salomi en Knietjies gaan mooi by 'n trop aan die Ander Kant inpas.

Toe hoor sy wat Salomi besluit het. Dit was die moeilikste besluit wat Salomi nog ooit geneem het. Maar dit was so reg. Vir die res van hulle lewe sou Salomi, Knietjies en Merryl - die Drie kameelperde in die aangrypende storie - weet dat Salomi reg besluit het.

Salomi is 'n anderste kameelperd. En die storie is net soos sy: dit is 'n anderste storie. Wanneer mense - ook grootmense- dit klaar gelees het, begin hulle daaroor praat.