Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7716160241836,"title":"Die Wilde Wêreld van Afrika: ’n safari-gids vir jong verkenners","handle":"die-wilde-wereld-van-afrika-n-safari-gids-vir-jong-verkenners","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:31:37+02:00","created_at":"2023-10-21T12:31:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806789865644,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Owen Hendry","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Die Wilde Wêreld van Afrika: ’n safari-gids vir jong verkenners","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775848073","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wilde-Wereld-van-Afrika-cover-1mb.jpg?v=1697884299"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wilde-Wereld-van-Afrika-cover-1mb.jpg?v=1697884299","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573767991468,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":521,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wilde-Wereld-van-Afrika-cover-1mb.jpg?v=1697884299"},"aspect_ratio":0.768,"height":521,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wilde-Wereld-van-Afrika-cover-1mb.jpg?v=1697884299","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.\u003c\/span\u003e"}

Die Wilde Wêreld van Afrika: ’n safari-gids vir jong verkenners

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Owen Hendry

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.