Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7683543629996,"title":"Die Wonder van die Skepping","handle":"die-wonder-van-die-skepping","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-product-details__short-description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n \"Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-09-14T09:30:01+02:00","created_at":"2023-09-14T09:30:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Christelik","Kinders","Latest","Onder 6","Struik"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42734431338668,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louie Giglio","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Die Wonder van die Skepping","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776343010","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28487222198444,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"width":1200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631"},"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631","width":1200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-product-details__short-description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n \"Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Die Wonder van die Skepping

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Louie Giglio

Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.

Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n "Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.