Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4493787070575,"title":"Diere van die Bybel","handle":"diere-van-die-bybel","description":"\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eWanneer jy aan die diere in die Bybel dink, watter dier kom in jou gedagtes op. Is dit een van die diere in Noag se ark? Of miskien die skape wat die skaapwagters die nag van Jesus se geboorte opgepas het? Bekende kinderboek-skrywer Wendy Maartens het 'n prettige boek vir besige bytjies geskep waarin hulle meer oor die wonderlike diere in die Bybel kan leer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cbr\u003eDiere van die Bybel vertel 30 stories uit die Ou en Nuwe Testament en die diere wat daarin voorkom. Kinders leer watter rol hierdie diere in die Bybel gespeel het en dat hulle steeds vandag tussen ons leef. Elkeen van die stories bied interessante diere-feite en 'n prettige idioom sodat kinders op 'n speelse manier meer leer van die diere wat God geskep het.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cbr\u003eCatherine Groenewald se helderkleurige illustrasies sal kinders se verbeelding aangryp wanneer hulle lees van donkies, leeus, visse, arende en nog vele meer. Jong lesers sal in verwondering wees oor God se kreaÂ-tiwiteit en die skoonheid van die natuur.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_trigger\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-21T12:22:22+02:00","created_at":"2020-06-21T12:22:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Onder 6","Stories met Lesse"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31785808822383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Diere van die Bybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":288,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431616435","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DierevandieBybel.jpg?v=1592735053"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DierevandieBybel.jpg?v=1592735053","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6384318283887,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.79,"height":400,"width":316,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DierevandieBybel.jpg?v=1592735053"},"aspect_ratio":0.79,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DierevandieBybel.jpg?v=1592735053","width":316}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eWanneer jy aan die diere in die Bybel dink, watter dier kom in jou gedagtes op. Is dit een van die diere in Noag se ark? Of miskien die skape wat die skaapwagters die nag van Jesus se geboorte opgepas het? Bekende kinderboek-skrywer Wendy Maartens het 'n prettige boek vir besige bytjies geskep waarin hulle meer oor die wonderlike diere in die Bybel kan leer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cbr\u003eDiere van die Bybel vertel 30 stories uit die Ou en Nuwe Testament en die diere wat daarin voorkom. Kinders leer watter rol hierdie diere in die Bybel gespeel het en dat hulle steeds vandag tussen ons leef. Elkeen van die stories bied interessante diere-feite en 'n prettige idioom sodat kinders op 'n speelse manier meer leer van die diere wat God geskep het.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cbr\u003eCatherine Groenewald se helderkleurige illustrasies sal kinders se verbeelding aangryp wanneer hulle lees van donkies, leeus, visse, arende en nog vele meer. Jong lesers sal in verwondering wees oor God se kreaÂ-tiwiteit en die skoonheid van die natuur.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_trigger\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Diere van die Bybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Wanneer jy aan die diere in die Bybel dink, watter dier kom in jou gedagtes op. Is dit een van die diere in Noag se ark? Of miskien die skape wat die skaapwagters die nag van Jesus se geboorte opgepas het? Bekende kinderboek-skrywer Wendy Maartens het 'n prettige boek vir besige bytjies geskep waarin hulle meer oor die wonderlike diere in die Bybel kan leer.

Diere van die Bybel vertel 30 stories uit die Ou en Nuwe Testament en die diere wat daarin voorkom. Kinders leer watter rol hierdie diere in die Bybel gespeel het en dat hulle steeds vandag tussen ons leef. Elkeen van die stories bied interessante diere-feite en 'n prettige idioom sodat kinders op 'n speelse manier meer leer van die diere wat God geskep het.

Catherine Groenewald se helderkleurige illustrasies sal kinders se verbeelding aangryp wanneer hulle lees van donkies, leeus, visse, arende en nog vele meer. Jong lesers sal in verwondering wees oor God se kreaÂ-tiwiteit en die skoonheid van die natuur.