Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7090983796908,"title":"Dis my Boek!","handle":"dis-my-boek","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat is die beste manier om ’n boek te lees as jy ’n kameelperd is?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ’n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om ’n boek te lees. Moet jy plat op jou maag lê soos ’n krokodil, op een been staan soos ’n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos ’n apie? Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om ’n boek te lees – saam met al sy dieremaats!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees – en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-12-01T15:44:21+02:00","created_at":"2021-12-01T15:44:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40875804819628,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fabi Santiago","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dis my Boek!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388770","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DismyBoek.jpg?v=1638366350"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DismyBoek.jpg?v=1638366350","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23572693418156,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.99,"height":2487,"width":2461,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DismyBoek.jpg?v=1638366350"},"aspect_ratio":0.99,"height":2487,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DismyBoek.jpg?v=1638366350","width":2461}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat is die beste manier om ’n boek te lees as jy ’n kameelperd is?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ’n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om ’n boek te lees. Moet jy plat op jou maag lê soos ’n krokodil, op een been staan soos ’n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos ’n apie? Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om ’n boek te lees – saam met al sy dieremaats!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees – en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!\u003c\/p\u003e"}

Dis my Boek!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fabi Santiago

Wat is die beste manier om ’n boek te lees as jy ’n kameelperd is?

Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ’n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om ’n boek te lees. Moet jy plat op jou maag lê soos ’n krokodil, op een been staan soos ’n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos ’n apie? Kerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om ’n boek te lees – saam met al sy dieremaats!

’n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees – en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!

Related Products