Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4563209814127,"title":"Drake-Kreatiwiteitsboek, Die","handle":"drake-kreatiwiteitsboek-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVir ouderdomme 8+ jaar. Kinders is mal oor drake, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande draakverwante aktiwiteite! Hulle kan unieke vreesaanjaende draakkoppe skep, draakkaarte lees, ridder-en-draak-speletjies speel en raaisels oplos vir ure van drakejag-pret. Daar is ook plakkers, stensils, draakvelpapier, verbeeldingryke inkleurbladsye, tekenoefeninge en -wenke. Vind 'n skouspelagtige groot uitvou-draaktoneel in die middel van die boek, wat met plakkers versier kan word . . . en nog baie meer. Daar is selfs 'n kartondraak om te bou en sommer ook 'n regte ridder se swaard! Die Drake-kreatiwiteitboek is 'n skeppende speelboek wat kinders aanmoedig om kreatief te wees en hul verbeelding te gebruik, terwyl hulle die stimulerende speletjies speel en die aktiwiteite aanpak.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-09-18T14:15:03+02:00","created_at":"2020-09-18T14:15:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Aktiwiteitsboeke","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32064795443311,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andrea Pinnington","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Drake-Kreatiwiteitsboek, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":600,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798155359","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieDrake-Kreatiwiteitsboek.jpg?v=1600431303"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieDrake-Kreatiwiteitsboek.jpg?v=1600431303","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6742728540271,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.82,"height":3181,"width":2607,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieDrake-Kreatiwiteitsboek.jpg?v=1600431303"},"aspect_ratio":0.82,"height":3181,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieDrake-Kreatiwiteitsboek.jpg?v=1600431303","width":2607}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVir ouderdomme 8+ jaar. Kinders is mal oor drake, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande draakverwante aktiwiteite! Hulle kan unieke vreesaanjaende draakkoppe skep, draakkaarte lees, ridder-en-draak-speletjies speel en raaisels oplos vir ure van drakejag-pret. Daar is ook plakkers, stensils, draakvelpapier, verbeeldingryke inkleurbladsye, tekenoefeninge en -wenke. Vind 'n skouspelagtige groot uitvou-draaktoneel in die middel van die boek, wat met plakkers versier kan word . . . en nog baie meer. Daar is selfs 'n kartondraak om te bou en sommer ook 'n regte ridder se swaard! Die Drake-kreatiwiteitboek is 'n skeppende speelboek wat kinders aanmoedig om kreatief te wees en hul verbeelding te gebruik, terwyl hulle die stimulerende speletjies speel en die aktiwiteite aanpak.\u003c\/span\u003e"}

Drake-Kreatiwiteitsboek, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Andrea Pinnington

Vir ouderdomme 8+ jaar. Kinders is mal oor drake, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande draakverwante aktiwiteite! Hulle kan unieke vreesaanjaende draakkoppe skep, draakkaarte lees, ridder-en-draak-speletjies speel en raaisels oplos vir ure van drakejag-pret. Daar is ook plakkers, stensils, draakvelpapier, verbeeldingryke inkleurbladsye, tekenoefeninge en -wenke. Vind 'n skouspelagtige groot uitvou-draaktoneel in die middel van die boek, wat met plakkers versier kan word . . . en nog baie meer. Daar is selfs 'n kartondraak om te bou en sommer ook 'n regte ridder se swaard! Die Drake-kreatiwiteitboek is 'n skeppende speelboek wat kinders aanmoedig om kreatief te wees en hul verbeelding te gebruik, terwyl hulle die stimulerende speletjies speel en die aktiwiteite aanpak.

Related Products