Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3923796918383,"title":"Eensame Krokodil, Die","handle":"eensame-krokodil-die","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOoo ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Ek is ’n eensame krokodil.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMense kyk vir my en gril.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk soek maters hoog en laag,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003emaar almal sê ek vreet te graag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:36:29+02:00","created_at":"2019-07-04T11:36:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":11500,"price_min":11500,"price_max":11500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366558654575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Betty Misheiker en Johann Strauss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Eensame Krokodil, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11500,"weight":111,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383782","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_eensame_Krokodil.jpg?v=1562233083"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_eensame_Krokodil.jpg?v=1562233083","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2087947927663,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.753,"height":400,"width":301,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_eensame_Krokodil.jpg?v=1562233083"},"aspect_ratio":0.753,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_eensame_Krokodil.jpg?v=1562233083","width":301}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOoo ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Ek is ’n eensame krokodil.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMense kyk vir my en gril.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk soek maters hoog en laag,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003emaar almal sê ek vreet te graag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Eensame Krokodil, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Betty Misheiker en Johann Strauss

Ooo ...

 Ek is ’n eensame krokodil.

Mense kyk vir my en gril.

Ek soek maters hoog en laag,

maar almal sê ek vreet te graag.

Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.

Hierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.