Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6547111805100,"title":"Eggo's in die Skimberge","handle":"eggos-in-die-skimberge","description":"\u003cp\u003eMattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teespoed: hulle beland in 'n ravyn en verdwaal in 'n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word 'n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:15:43+02:00","created_at":"2021-03-03T15:15:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283840942252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"9780624068334","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eggo's in die Skimberge","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":299,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"Kobie Kruger","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230152716460,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teespoed: hulle beland in 'n ravyn en verdwaal in 'n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word 'n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Eggo's in die Skimberge

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: 9780624068334

Mattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.

Met 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teespoed: hulle beland in 'n ravyn en verdwaal in 'n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word 'n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge....

 

Related Products