Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461197656175,"title":"Eisteddfod-Pret: Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool","handle":"eisteddfod-pret-gedigte-monoloe-en-samesprake-vir-die-laerskool","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMenige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word. Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars, nuwe materiaal, want dis nie sommer enigiets wat geskik is nie. Die inhoud van hierdie bundel is oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers, werke wat die potensiaal het om A++ by ’n Eisteddfod te verwerf. Dit bestaan uit 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir gebruik in die laerskool. ‘n Inleiding deur Louise Lachenicht verseker ook dat die deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel word met riglyne vir afrigters, onderwysers en ouers.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T13:53:41+02:00","created_at":"2020-05-19T13:55:14+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","NB","Nie-fiksie","Skool Hulpmiddels"],"price":26500,"price_min":26500,"price_max":26500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608315281519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gloudine Kellerman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Eisteddfod-Pret: Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26500,"weight":365,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175982","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EisteddfodPret.jpg?v=1589889315"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EisteddfodPret.jpg?v=1589889315","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219097440367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EisteddfodPret.jpg?v=1589889315"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EisteddfodPret.jpg?v=1589889315","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMenige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word. Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars, nuwe materiaal, want dis nie sommer enigiets wat geskik is nie. Die inhoud van hierdie bundel is oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers, werke wat die potensiaal het om A++ by ’n Eisteddfod te verwerf. Dit bestaan uit 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir gebruik in die laerskool. ‘n Inleiding deur Louise Lachenicht verseker ook dat die deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel word met riglyne vir afrigters, onderwysers en ouers.\u003c\/span\u003e"}

Eisteddfod-Pret: Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gloudine Kellerman

Menige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word. Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars, nuwe materiaal, want dis nie sommer enigiets wat geskik is nie. Die inhoud van hierdie bundel is oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers, werke wat die potensiaal het om A++ by ’n Eisteddfod te verwerf. Dit bestaan uit 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir gebruik in die laerskool. ‘n Inleiding deur Louise Lachenicht verseker ook dat die deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel word met riglyne vir afrigters, onderwysers en ouers.