Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2211880697967,"title":"Ek Lief Eenhorings","handle":"ek-lief-eekhorings","description":"\u003cspan\u003eVerken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is! Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T12:27:16+02:00","created_at":"2019-05-01T18:00:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":11000,"price_min":11000,"price_max":11000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672881131631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lapa","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ek Lief Eenhorings","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11000,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799391114","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_lief_eekhorings.jpg?v=1556726586"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_lief_eekhorings.jpg?v=1556726586","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1978032947311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.66,"height":400,"width":264,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_lief_eekhorings.jpg?v=1556726586"},"aspect_ratio":0.66,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_lief_eekhorings.jpg?v=1556726586","width":264}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eVerken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is! Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!\u003c\/p\u003e"}

Ek Lief Eenhorings

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lapa

Verken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!

 

Hierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê!

Vind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is! Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!