Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473300189295,"title":"Ek wonder wie?","handle":"ek-wonder-wie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eOns weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra\u003cem\u003e. Ek Wonder Wie? \u003c\/em\u003e beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eEk Wonder Wie?  \u003c\/em\u003eis uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ’n ware vreugde vir kleintjies wees.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T14:40:58+02:00","created_at":"2020-05-29T14:41:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661435912303,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kerryn Ponter","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ek wonder wie?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":134,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432307790","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkwonderWie.jpg?v=1590756113"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkwonderWie.jpg?v=1590756113","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270755700847,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":400,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkwonderWie.jpg?v=1590756113"},"aspect_ratio":1.0,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkwonderWie.jpg?v=1590756113","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eOns weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra\u003cem\u003e. Ek Wonder Wie? \u003c\/em\u003e beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eEk Wonder Wie?  \u003c\/em\u003eis uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ’n ware vreugde vir kleintjies wees.\u003c\/p\u003e"}

Ek wonder wie?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Kerryn Ponter

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie?  beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. 

Ek Wonder Wie?  is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ’n ware vreugde vir kleintjies wees.