Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6577490362540,"title":"Emma en die geheime gang","handle":"emma-en-die-geheime-gang","description":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eWie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-03-19T09:30:28+02:00","created_at":"2021-03-19T09:30:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Aktiwiteitsboeke","Kinders","NB"],"price":18900,"price_min":18900,"price_max":18900,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39375022489772,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marianna Brandt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Emma en die geheime gang","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18900,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156660","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20389955272876,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.626,"height":3639,"width":2278,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050"},"aspect_ratio":0.626,"height":3639,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EmmaendieGeheimeGang.jpg?v=1616139050","width":2278}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eWie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Emma en die geheime gang

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Marianna Brandt

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net groter. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? ’n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.