Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6551994237100,"title":"Emma en die Middernagman","handle":"emma-en-die-middernagman","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJuffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai natuurlik om hulle. Gou begin dit lyk of die nuwelinge daar­op uit is om moeilikheid te maak vir Emma en haar vriende.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs dit moontlik dat die eienaardige gebeure op Kosterkloof steeds iets te doen het met die vreemde wesens wat die skool se kinders al die afgelope tyd teiken?\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-05T15:02:23+02:00","created_at":"2021-03-05T15:02:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":18900,"price_min":18900,"price_max":18900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39296535888044,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marianna Brandt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Emma en die Middernagman","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18900,"weight":263,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798177245","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emmaendiemiddernagman.jpg?v=1614949440"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emmaendiemiddernagman.jpg?v=1614949440","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20252887842988,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":758,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emmaendiemiddernagman.jpg?v=1614949440"},"aspect_ratio":0.658,"height":758,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emmaendiemiddernagman.jpg?v=1614949440","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJuffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai natuurlik om hulle. Gou begin dit lyk of die nuwelinge daar­op uit is om moeilikheid te maak vir Emma en haar vriende.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs dit moontlik dat die eienaardige gebeure op Kosterkloof steeds iets te doen het met die vreemde wesens wat die skool se kinders al die afgelope tyd teiken?\u003c\/p\u003e"}

Emma en die Middernagman

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Marianna Brandt

Juffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai natuurlik om hulle. Gou begin dit lyk of die nuwelinge daar­op uit is om moeilikheid te maak vir Emma en haar vriende.

Is dit moontlik dat die eienaardige gebeure op Kosterkloof steeds iets te doen het met die vreemde wesens wat die skool se kinders al die afgelope tyd teiken?

Related Products